Skip to product information
1 of 1
Dis Mos Wyn >

Ware Jakob Rouge

Ware Jakob Rouge

Regular price R 1,500
Regular price Sale price R 1,500
6 bottle case
(R 250 / bottle)
Sale Sold out
Tax included. Shipping calculated at checkout.

Die Ware Jakob
het soms ‘n glas in sy hand,
hy's die kenner van lewe
‘n Meester van die land.
Sy geselskap: 'n viering
van lewe en lus.
'n Meester van vrede,
'n kenner van rus.

_________________________________________

Deur hierdie wyne te koop dra jy by tot die MOS Beursfonds.

Die MOS Beursfonds het ten doel om behoeftige leerders toegang tot kwaliteit, Afrikaanse onderrig te bied - ongeag geslag, ras of gemeenskap.

_________________________________________

Goeie nuus: Staan 'n kans om 'n Turkye toer te wen.

Elke boks Geen Haas bied vir jou een kaartjie vir die trekking en Ware Jakob twee kaartjies. Lees meer hieroor hier >

View full details

Subscribe and get 15% off next order

Be the first to know about new limited releases and exclusive offers.