Geen Haas
Geen Haas
Couldn't load pickup availability
Geen Haas Sauvignon Blanc 2022
Waar's daai veld waar Haas nooit hol? Waar die tyd in stilte verby kan rol, daar is rus en vrede, ewig in oorvloed. Geen Haas in jou lewe, stil jou gemoed.
Geen Haas Rooi Versnit 2020
Kom na die plek waar Geen Haas ooit gaan, waar die wêreld-gejaag nie voort kan bestaan. Hier kan jy jou hart en siel laat herstel, 'n Plek waar Geen Haas jou graag van vertel.
_________________________________________
Deur hierdie wyne te koop dra jy by tot die MOS Beursfonds.
Die MOS Beursfonds het ten doel om behoeftige leerders toegang tot kwaliteit, Afrikaanse onderrig te bied - ongeag geslag, ras of gemeenskap.
_________________________________________
Goeie nuus: Staan 'n kans om 'n Turkye toer te wen.
Elke boks Geen Haas bied vir jou een kaartjie vir die trekking en Ware Jakob twee kaartjies. Lees meer hieroor hier >

Subscribe and get 15% off next order
Be the first to know about new limited releases and exclusive offers.